Openbaring 3:1-13
“Elkeen wat die oorwinning behaal, sal sulke wit klere dra. Ek sal nooit sy naam uit die boek van die lewe uithaal nie, en Ek sal voor my Vader en voor sy engele verklaar dat hy aan My behoort.” (Opb 3:5)
’Omdat julle aan die boodskap van my volharding in lyding vasgehou het, sal Ek julle ook vashou in die tyd van beproewing wat oor die hele wêreld gaan kom om die bewoners van die aarde op die proef te stel. Ek kom gou. Hou vas wat julle het, sodat niemand julle kroon wegvat nie. (Opb 3:10-11)
Om oor na te dink en gesels:
Gebed:
Here, dit voel nie altyd maklik om U te volg nie. Help my te volhard. Dankie dat U ons naam in die boek van die lewe geskryf het. Dankie dat U by ons is. Mag ek vandag U teenwoordigheid beleef.
Amen.