Ons nooi jou ons Inry Nagmaal op Sondag 14 Maart. Daar sal ook Kaartjiekerk wees, maar ons gaan die erediens op ‘n groot skerm uitsaai en saam Nagmaal vier.
Ons vra jou ook om asseblief kos en klere saam te bring, wat ons Leef bediening sal versprei aan mense in nood.