Ons stel ons HUISKERK Sondagoggend 09:00 beskikbaar. Jy kan deelneem aan HUISKERK op een van die volgende maniere:

PvR AANLYN:
Jy kan ook die diens LIVE kyk. Jy sal vriendelik ontvang word aanlyn en kan KYK, LUISTER EN DEELNEEM! Kliek hier om HUISKERK LIVE te kyk.

YOUTUBE:
Jy kan ook die HUISKERK later op ons PvR Geloofsfamilie YouTube kanaal kyk. Kliek hier om op YouTube te kyk.

WORD DEEL

PBO REGISTRASIE

930005265
Suid Afrika

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram