Vroue Wegbreek 29 Okt

26 Februarie 2021

Jy kan deelneem aan KAARTJIEKERK op een van volgende maniere deelneem:

OUDITORIUM:
Ons mag 50 mense in die kerkgebou ontvang. Bespreek en kom na die westelike ingang van die gebou. Let asseblief daarop daar net BEPERKTE PLEK in die moederskamers beskikbaar sal wees.

KARKERK:
Jy kan ook die diens LUISTER in jou motor. Jy hoef NIE te bespreek nie. Parkeer jou motor op enige plek op die kerkgronde skakel jou motorradio in op 89.0 FM.

PvR AANLYN:
Jy kan ook die diens LIVE kyk. Jy sal vriendelik ontvang word aanlyn en kan KYK, LUISTER EN DEELNEEM! Kliek hier om KAARTJIEKERK LIVE te kyk.

BELANGRIK! Jy moet VOORAF BESPREEK vir die diens sodat ons binne die regulasies kan bly. ‘n Mens kan ook net vir die eerskomende Sondag registreer. DRUK JOU KAARTJIE, of HOU DIT OP JOU FOON. Jy word met ‘n skandeerder aangeteken by die diens. Registrasie open elke Maandag oggend vir die naweek se diens.

WORD DEEL

PBO REGISTRASIE

930005265
Suid Afrika

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram