Kersviering

24 November 2021

Kersviering vind tydens die Kaartjiekerk om 09:00 plaas.

Dit is ons Kersfeesviering en ons Dankfees! Dit gaan ‘n groot geleentheid wees. Ons het net 500 kaartjies beskikbaar. Bespreek vandag reeds jou plekkie vir hierdie kosbare geleentheid.
Stephan Joubert doen die prediking, ons word betower met verskeie instruemente en aanbid die Here met Kersliedere. Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Sien jou Sondag! Bring jou koffiebeker vir heerlike hoë kwaliteit koffie na die erediens!
Sondag 28 November, 09:00!
Bespreek op www.pvr.co.za

WORD DEEL

PBO REGISTRASIE

930005265
Suid Afrika

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram