Jeug Registrasie 2022

11 Januarie 2022

Gr 1 Ouers van 2022, kliek op hierdie skakel om jou kind te registreer voor 7 Januarie 2022.

Alle NUWE ouers of kinders wat by ons Kinder- of Tienerbediening vanaf 2022 wil inskakel, registreer julle kinders/tieners asb op dieselfde skakel hierbo, voor 7 Januarie 2022.

Indien kleuters/kinders/tieners reeds in 2021 op hierdie google vorm geregistreer is, moet asb nie weer die vorm invul nie. Bly gewoon op die Whatsapp groep asb. Ons kommunikeer in Januarie weer nodige inligting daar.


WORD DEEL

PBO REGISTRASIE

930005265
Suid Afrika

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram