Kry-en-Ry Basaar 6 November Bestellings gesluit

1 November 2021

Ons is opgewonde oor ons eerste Kry-en-Ry Basaar.

Ons bestellings het ongelukkig reeds gesluit.

Bestellings kan Saterdag tussen 11:00 en 14:00 by die kerk afgehaal word.

Daar sal ekstra kos voorberei word, indien jy Saterdag in-persoon wou kom inloer en daar koop. Baie boereworsbroodjies beskikbaar vir in-loop kopers, maar ander items word beperkte hoeveelheid ekstra gemaak.

Koffie, tee, soft-serve roomys, water en koeldrank te koop vir R10 elk. Kontant of zapper asb.

Sien jou Saterdag

WORD DEEL

PBO REGISTRASIE

930005265
Suid Afrika

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram