Nuusflitse

Hoe werk Kleinkerk?

Kleinkerk. Hoe wat en waar?

‘n Storie, maar ook ‘n getuienis!
In Maart 2020 met die skielike aanvang van die Covid 19 inperking is ons as Geloofsfamilie uit die bloute gekonfronteer met die realiteit …

Read More
“LockDown” Hulp

Meeste van ons het teen hierdie tyd ontdek dat die “lockdown” dalk heeltemal anders is as wat ons vooraf verwag het.

Read More
Spirituele Oefening

Spirituele dissiplines is die gewoontes, praktyke en ervarings wat ons help om in geloof te groei en versterk. Die idee van dissipline, soos ons die woord gebruik by die grootmaak van kinders, is dat daar gedragsverandering sal plaasvind. Hierdie verandering in gedrag kom nie net vanselfsprekend nie. Dit vra inoefening.

Read More
Resensies

Is jy opsoek na ‘n boek om te lees, ‘n Film om te kyk of musiek om te luister? Is jy dalk onseker of die boek, film of musiek die moeite werd gaan wees? Hier probeer ons jou help, aanmoedig en inspireer omiets nuut te ontdek en te geniet.

Read More
“LockDown” Besigheid Hulp

Hierdie “Lockdown” tydperk hou vir ons almal uitdagings in. Veral die besighede beleef groot uitdagings om staande te bly.
Daarom is hierdie artikel hier

Read More
Heilige Week Oordenkings

Wit Donderdag
Teks vir vandag: Johannes 17

Die Donderdag voor die Paas “Triduum” (die drie dae van Paasfees nl. Goeie Vrydag, Stil Saterdag en Paassondag) is al vir eeue bekend as “Maundy Thursday” oftewel Wit Donderdag.

Read More

WORD DEEL

PBO REGISTRASIE

930005265
Suid Afrika

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram