Babakompetisie / Baby Competition

R50.00

Jou baba kan ‘n prys wen deur jou gunsteling foto in te skryf – ¬†Your beautiful baby can win by entering online and uploading your favourite photo.

Moet tydens die prysuitdeling op 31 Augustus om 09:45 by die Dorpsfees teenwoordig wees, om die prys te kan ontvang.

Must be present 31 August 2024 at 09:45 for prize giving, to be eligible to receive prizes.

Inskrywings sluit / Entries close: 26 AUGUST 2024

STAND A CHANCE CATEGORIES: TO WIN A R500 VOUCHER IN EVERY CATEGORY

  • 0-6 months
  • 7-12 months
  • 1-2 Years

Instruksies: Kliek op “Bespreek/Book” om in te skryf. Nadat jy jou inskrywing bespreek het, gaan na “Wys mandjie/View cart” om met inskrywing voor te gaan. Kliek dan op “Gaan na betaal/Proceed to checkout”. Nou kan jy foto te laai en al jou besonderhede insit. Kliek op “Plaas bestelling/Place order” om te betaal. Jy sal ‘n epos van jou inskrywing ontvang. Indien nie, kyk ook in jou “Junk mail/Spam folder”.

Instructions: Click on “Bespreek/Book” to enter. After you added your entry, go to “Wys mandjie/View cart” to continue with entry. Click then on “Gaan na betaal/Proceed to checkout”. You can then upload your photo and all your details. Click on “Plaas bestelling/Place order” to pay. You will receive an email with your entry. If not, please check your “Junk mail/Spam folder”

Kategorie / Category: Tag:

Beskrywing / Description

 

Addisionele inligting / Addisional Information

Ouderdom

6 maande, 12 maande, 18 maande

Details

Datum: 31 Augustus 2024

Begintyd: 09:45

Plek: 14 Baltimore Road

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram