Dienkie & Doedels

R60.00

31 Augustus 10:00

PvR Ouditorium

Kaartjies slegs aanlyn beskikbaar.

 

Kliek hier of op die foto om ‘n video van Dienkie en Doedels te sien

Instruksies: Kliek op “Bespreek/Book” om kaartjies te bespreek. Nadat jy jou kaartjies bespreek het, gaan na “Wys mandjie/View cart” om kaartjies te sien. Kliek dan op “Gaan na betaal/Proceed to checkout”. Tik al jou besonderhede in. Kliek op “Plaas bestelling/Place order” en te betaal. Jy sal ‘n epos met jou kaartjies ontvang. Kyk in jou “Junk mail” as jy nie dadelik iets ontvang het nie.

500 beskikbaar / available

Kategorie / Category:

Beskrywing / Description

Dienkie & Doedels

31 Augustus 10:00 in PvR Ouditorium

R 60 per persoon

Ons interaktiewe pret vertoning is ongeveer 45 minute lank en kuier die span ook ‘n verdere 30 minute na die vertoning vir fotos en drukkies.

Ons Dienkie & Doedels DVD is ook nou beskikbaar teen R80, asook ons Dienkie & Doedels Pret-pakkies @ R50. Ons promosie items is beskikbaar by alle vertonings.

Details

Datum: 31 Augustus 2024

Begintyd: 10:00 SAST

Eindtyd: 11:00 SAST

Plek: 14 Baltimore Road

Kontaknommer: 012 662 1708

Epos: admin@pvr.co.za

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram