Beskrywing / Description
Gemeentekamp by Bosveld Oase 21-23 Februarie 2025
27 Staanplekke en 7 Twee bed en suite kamers
Staanplekke kos R1300 vir die naweek
Twee bed en suite kamers kos R1500 vir die naweek
Jy kan deposito van R350 betaal om jou plek te verseker.
Kliek hier om Oord Kaart te sien
Beskikbare staanplekke: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 23, 24, 25, 27, 29, 31, 33, 36, 38, 40, 42