Gr 8-Gr 12 Oorslaap by die Kerk: 17 tot 18 Jan 2025

R300.00

2025 Gr 8 tot 12 Oorslaap

17 Januarie 2025 om 17:00 tot 18 Januarie 2025 om 17:00

R 300 per persoon (sluit alle aktiwiteite, "crafts", verversings, koeldrank, aandete, ontbyt en middagete in)
Kontak ons gerus by behoort@pvr.co.za vir navrae of indien jy 'n borgskap benodig

Kategorie / Category:

Beskrywing / Description

 

Details

Datum: 17 Januarie 2025

Begintyd: 17:00

Eindtyd: 17:00

Plek: PvR Geloofsfamilie

Aanwysings: 14 Baltimore Road, PvR

Kontaknommer: 012 662 1708

Epos: behoort@pvr.co.za

PBO REGISTRASIE

930005265
Suid Afrika