Beskrywing / Description
Bennie is ‘n Suid-Afrikaanse ultra hardloper en het al van die moeilikste ultras in die wêreld gedoen. Hy het in Oktober 2024 vyfde geeïndig in die Ultra Gobi 400km in Mongolië. Hy kom deel sy ervarings.
Hy kom deel sy ervarings.
7 FEBRUARIE 2025
18:30
PvR Geloofsfamilie - Baltimorelaan 14
R50/persoon (sluit 'n worsbroodjie in)
Navrae: Henk 082 336 7555