Solobediening Nachos & Swem 8 Maart 2025

Solobediening - Nachos en Swem

8 Maart om 15:00

Bespreek nou reeds jou plekkie

Kom kuier saam met ons Solobediening. Ons swem saam met die kinders en eet heerlike Nachos. Maak seker jy bespreek sodat ons meer reëlings kan deurgee.

Kategorie / Category:

Beskrywing / Description

 

Details

Datum: 8 Maart 2025

Begintyd: 15:00

Eindtyd: 20:00

Plek: PvR Geloofsfamilie

Aanwysings: 14 Baltimore Road, PvR

Kontaknommer: 012 662 1708

Epos: behoort@pvr.co.za

PBO REGISTRASIE

930005265
Suid Afrika