Beskrywing / Description
SOLO OUERBEDIENING gaan Ten Pin Bowling speel!
Is jy ‘n Solo Ouer? Of jy nou ‘n eggenoot verloor het of geskei is, jy benodig ondersteuning. Wees deel van die Solo Bediening. Ons kuier saam, ondersteun mekaar en deel die uitdagings van Solo Ouer-wees saam.
Jy en jou kinders is welkom om saam met ons te kom Ten Pin Bowling speel! Die wat wil, kan na die tyd ook by die Grub House saam eet op eie rekening.
15 Februarie 2025
15:30 vir 16:00
R85/persoon