Verjaarsdag Produkte

R150.00R250.00

Volwasse T-hemde R250 elk

T-hemde (Small – 4XL)
Kleure vir volwasse T-hemde: Swart, Grys, Donkerblou (Navy), Pienk, Rooi en Wit.

Kinder T-hemde R150 elk

Ouderdom 4jr, 6jr, 8jr, 10jr, 12jr en 14jr
Kleure vir kinder t-hemde: Swart, Lemmetjie, Ligblou, Donkerblou (Navy), Oranje, Rooi, Blou en Wit.

Jy kan meer as een hemp per bestelling bestel. As jy eerste hemp gekies het en in die mandjie gevoeg het, kliek dan op “Verwyder/Clear” om dan die volgende hemp te kies. Hou so aan tot al die hemde in die mandjie geplaas is.

Hemde sal by die Kerkkantoor afgehaal kan word. Beskikbaar 7 werksdae na sluitingsdatum.

Sluitingsdatum vir bestelling: 2 Julie 2024

SKU: N/A Kategorie / Category:

Beskrywing / Description

Verjaarsdag Hemde

Addisionele inligting / Addisional Information

Tipe hemp

Mans Golf Hemp, Vroue Golf Hemp, Kinder T-hemp

Hemp Grootte

4+jaar, 6+jaar, 8+jaar, 10+jaar, 12+jaar, 14+jaar, Small, Medium, Large, X-Large, 2XL, 3XL, 4XL

Kleur van hemp

Swart, Grys, Donkerblou, Pienk, Rooi, Wit, Lemmetjie, Ligblou, Oranje, Blou

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram