Kry-en-Ry Basaar Bestandelelys

1 Oktober 2021

Soos in die verlede, maak ons ook op donasies staat asb – hieronder is ‘n lys van produkte wat benodig word.

Ons benodig ook hulp met verpakking vooraf en uitdeel op 6 November – laat weet asb vir Riana by die kerkkantoor (012 662 1708) of kliek hier om ‘n epos te stuur oor wat en wanneer jy van die bestandele wil kom aflewer.

WORD DEEL

PBO REGISTRASIE

930005265
Suid Afrika

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram