Het jy geweet dat Ryno en ’n groep van ons lidmate uitgestuur is om ’n nuwe kerk te plant in hart van Centurion?
Het jy geweet dat die kerk se naam Fellowship City is?
Ryno loer in by ons in hierdie kort video en vertel vir ons meer van Fellowship City. Kliek hier om video te kyk. As jy graag meer wil weet kontak gerus vir Ryno by ryno@pvr.co.za, of besoek Fellowship City se webwerf www.fellowshipcity.co.za.