Ons het 'n ouditorium beskikbaar wat 1 000 mense kan huisves.
Ons stel hierdie ouditorium beskikbaar vir verhuring.
Kapel
Ons het 'n Kapel beskikbaar wat 50-60 mense kan huisves. Dit word gebruik vir roudienste, huwelikseremonies en troues. Kontak gerus die Kerkkantoor as jy die Kapel wil huur.