Jy kan kies waarvoor jy wil gee, 'n opsionele beskrywing intik en die bedrag verander. Kliek dan op die groen knoppie "Betaal met jou bank app".
Stappe op die volgende bladsy:
1. Tik jou selfoon of epos in om voort te gaan.
2. Scroll af en kliek op "Bank QR Code apps"
3. Kies jou bank.
4. Kliek op "Continue Payment in App".
5. Jou eie Bank App op jou foon maak dan oop.
6. Keur die transaksie vanuit eie Bank App goed.
Kliek hier om 'n video te kyk wat dit stap vir stap wys.