Deur my Gr 11 tiener te registreer gee ek toestemming dat hy/sy die dag by die Kerk mag spandeer. Met hierdie registrasie besef ek dat die betrokke personeel/vrywilligers van die Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie sover as wat dit moontlik is die veiligheid van my tiener sal verseker, maar dat hulle nie aanspreeklik gehou kan word vir enige beskadiging/verlies van eiendom, beserings, siekte of ongeval van enige aard nie.

Kliek hier om vir die Verbintenisdag te registreer
