KAARTJIEKERK Opgeskort

Maskers en voorgeskrewe PPE's soos per regulasie.
Kyk Kaartjiekerk Sondag 09:00

ONS KAARTJIEKERK (Vlak 1 Inperking)

Ons skort tot verdere kennisgewing ons KaartjieKerk op. Dis nie meer nodig om kaartjies vir die erediens te bespreek nie. Jy is welkom om ons Erediens te kom bywoon.

OUDITORIUM:
Ons mag 500 mense in die kerkgebou ontvang. 

KARKERK:
Jy kan ook die diens LUISTER in jou motor. Parkeer jou motor op enige plek op die kerkgronde skakel jou motorradio in op 89.0 FM.

PvR AANLYN:
Jy kan ook die diens LIVE kyk. Jy sal vriendelik ontvang word aanlyn en kan KYK, LUISTER EN DEELNEEM! Kliek hier om KAARTJIEKERK LIVE te kyk.

PBO REGISTRASIE

930005265
Suid Afrika