Beskrywing / Description
Mannebediening Fondsinsameling
Eiers te koop in verpakking van 30 L en XL gemeng teen R75 per houer.
Die wins word gebruik om klein onderhoudsprojekte op die kerkterrein te doen.
Bestellings sluit op laaste Maandag van die maand. Jy kan heeltyd bestel en dit word dan by die volgende bestelling geplaas.
Eiers kan laaste Woensdag van die maand by kerkkantoor afgehaal word.






