Beskrywing / Description
Verlief, Verloof, Getroud!
Sondag 26 Julie om 11:00, asook
Donderdae 30 Julie, 6, 13 en 20 Augustus om 18:30
R 600 per paartjie
Kontak ons gerus by admin@pvr.co.za vir navrae.
R600.00
Verlief, Verloof, Getroud!
Al is jy al lank getroud of staan jy op trou, is daar nog so baie om in jou verhouding te ontdek.
Kom belĂȘ in jou verhouding en woon hierdie nuwe kursus by!
Ons gaan temas soos kommunikasie, verwagtinge, persoonlikhede, konflik en finansies.
Ons begin Sondag 26 Julie om 11:00 (vir 'n uur), asook
Donderdae 30 Julie, 6, 13 en 20 Augustus 2026 om 18:30 (vir 90min per sessie)
R 600 per paartjie
10 beskikbaar / available
Verlief, Verloof, Getroud!
Sondag 26 Julie om 11:00, asook
Donderdae 30 Julie, 6, 13 en 20 Augustus om 18:30
R 600 per paartjie
Kontak ons gerus by admin@pvr.co.za vir navrae.
Datum: 26 Julie 2026
Begintyd: 11:00
Eindtyd: 12:00