Versorgingspan

13 Februarie 2025

Ons Versorgingspan reik uit na mense wat siek is. Indien jy deel wil wees van die span wat omgee oor ons Geloofsfamilielede wat siek is of gehospitaliseer is, kontak asb vir Amanda Smit. Kliek hier om vir haar 'n epos te stuur by sorg@pvr.co.za.

PBO REGISTRASIE

930005265
Suid Afrika