Gr 8-12 Oorslaap by die Kerk: 17 tot 18 Jan 2025

12 Desember 2024

Deur my kind te registreer gee ek toestemming dat my Gr 8, 9, 10, 11 of 12 tiener by die Kerk mag oorslaap. Met hierdie registrasie besef ek dat die betrokke personeel/vrywilligers van die Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie sover as wat dit moontlik is die veiligheid van my kind sal verseker, maar dat hulle nie aanspreeklik gehou kan word vir enige beskadiging/verlies van eiendom, beserings, siekte of ongeval van enige aard nie.

Kliek hier om vir die Gr 8-12 Oorslaap te registreer

PBO REGISTRASIE

930005265
Suid Afrika