Maandag 23 Oktober 2023

Saterdag 21 Oktober 2023

Johannes 1:8
Hy was nie die lig nie, maar hy moes van die lig getuig.

Om oor te gesels en te dink
Skrif kan ‘n lamp op jou lewenspad wees. Deur tyd te spandeer om die
Skrif te bestudeer, kan ons op die wyse ook God beleef. Ons lees in die teks van Johannes wat na Jesus gewys het. Jesus wat die Lig is. Dit was sy getuienis. Wys jou lewe ook na Jesus die Lig? Die Lig wat jy persoonlik ken en beleef het?

Gebed
Here, mag ons lewe getuig van U die Lig, wie ons self ken en beleef. Amen

Nog om na te kyk

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram