Besprekings - Kampe, Kursusse en Produkte

Verlief, verloof, getroud

Verlief, Verloof, Getroud!

Sondag 26 Julie om 11:00, asook

Donderdae 30 Julie, 6, 13 en 20 Augustus om 18:30

R 600 per paartjie

Kontak ons gerus by admin@pvr.co.za vir navrae.

R600.00

10 beskikbaar / available

Manne Aand 25 Junie

Manne Aand - 25 Junie 2026

Tema: Man na God se hart

Gasspreker: Dawie Spies

R 70 pp (sluit worsbroodjie en warm koffie in)

R70.00

Ongelukkig vol bespreek / Unavailable

Eiers te koop

Mannebediening Fondsinsameling

Eiers te koop in verpakking van 30 L en XL gemeng teen R75 per houer.

Die wins word gebruik om klein onderhoudsprojekte op die kerkterrein te doen.

Bestellings sluit op laaste Maandag van die maand. Jy kan heeltyd bestel en dit word dan by die volgende bestelling geplaas.

Eiers kan laaste Woensdag van die maand by kerkkantoor afgehaal word.

R75.00

PBO REGISTRASIE

930005265
Suid Afrika